HESSEQUA NUUS - Drie seuns van die skool het uitstekend gevaar in die SA Junior Skaakkampioen-skap op Boksburg waar hulle teen die ander provinsies meegeding het.
Jowan Lee Jantjies het die meeste van hul spelle gewen.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'