Video
SLANGRIVIER NUUS EN VIDEO - Die nie-regeringsorganisasie, FASfacts van Worcester het aan 12 vrouens van Slangrivier 'n drie-dae opleidingskursus aangebied.
Die doel daarvan is om die gemeenskap van die gevare van fatale alkoholsindroom, dwelmmisbruik en geslagsgeweld bewus te maak.
VIDEO: Vroue word bemagtig
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'