Hy is inderhaas deur veiligheidspersoneel van die veld afgeneem, nadat hy deur die Samoaanse skrumhalf, Vavao Afemai, grond toe geduik is.
Daar word bespiegel dat hierdie man, moontlik Izak Holthausen (36), ’n voormalige Brakpan inwoner kan wees.
Hy woon glo die afgelope 10 jaar in Engeland.