TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
speeljantjie: nie speeljantjie se kêrel wees nie idiomatiese uitdr.
Nie maklik om mee oor die weg te kom of in stryd mee te wees nie: My oom Floors sê nie ’n mens sleg nie, … die persoon sal ook maar liewer stilbly, … want hy is nou ten ene male nie speeljantjie se kêrel nie (H. Mulder: Gister, 1970, 29). (Ook opgeteken in Springbok).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’