RIVERSDAL NUUS - Brande is wêreldwyd 'n algemene gesig, hetsy dit 'n veldbrand-, huis-, besigheid of voertuig is wat brand.
Daarom is dit belangrik dat elke landsburger moet weet wat om te doen indien dit met hom of haar gebeur.
Gelukkig besef baie besighede in die Hessequa-streek die belangrikheid om personeel vir brandbestrydingsopleiding te stuur.
Buiten 'n brandbestrydingskursus het SafeTech vanaf 1 tot 3 Maart ook noodhulpkursusse by die Thusong-sentrum op Riversdal aangebied.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'