HEIDELBERG NUUS - Vyf lede van die Heidelberg-polisiekantoor is onlangs bevorder en het Vrydag, 19 Desember, hul nuwe range ontvang.
Vuyo Vryman, Gerhard Jantjies, Imorgene Hendricks en Tercia Hoogbaard is bevorder tot die rang van adjudant-offisier. Edward Pieterse is bevorder tot die rang van sersant.
Adjudant-offisiere Hendricks en Hoogbaard, sowel as sersant Pieterse, is ook vereer vir hul 10 en 20 jaar lojale diens.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’