HESSEQUA NUUS - Besoekers en inwoners word daaraan herinner dat die afvuur van Chinese lanterns en vuurwerke in Hessequa-munisipale gebied streng verbode is.
Persone wie vuurwerke afvuur, sal hulself skuldig maak aan ‘n misdryf en kan met ‘n boete van R1 000 beboet word.
Die munisipaliteit bedank die gemeenskap by voorbaat vir hul begrip en goeie samewerking.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'