Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO'S - Nagenoeg 180 vroue is Dinsdag 9 August op Nasionale Vrouedag in dié dorp vereer.
Tydens die eerste vieringe is ongeveer 25 vroue in Joe Slovopark met 'n ontbyt, onder leiding van Magrieta Carollisen bederf.
FOTOGALERY: Nasionale Vrouedag vieringe op Heidelberg
Die tweede vieringe is in die Duivenhoks-gemeenskapsaal deur die plaaslike polisie se traumakamer, Da Gamaskopstreeksvrouenetwerk, departement maatskaplike dienste en Suzie's-sopkombuis aangebied.
VIDEO: Vroue van Joe Slovopark, Heidelberg
VIDEO: Polisie reik uit op Vrouedag
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'