RIVERSDAL NUUS - Panorama Primêre Skool het weer verlede Vrydag en Saterdag hul jaarlikse karnaval met groot sukses aangebied.
Die karnaval, is verlede jaar vir die eerste keer gehou met die doel om geld vir die skool in te samel.
Talle inwoners en ouers het saam met hul kinders die geleentheid geniet.
Carlton Junior Lotz geniet die treinrit tydens Panorama Primêre Skool se jaarlikse karnaval.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’