RIVERSDAL NUUS - Die Cape 1000 is 'n groot veteraan toer-tydren vir veteraanmotors.
Inwoners van Hessequa word uitgenooi om hierdie pragtige motors te besigtig by die Ou Tronk op 21 Maart vanaf 11:15 – 12:30. Toegang is gratis.
Die tydren is 'n toets van beide mens en masjien wat vier dae en vyf nagte oor 1 000 myl insluit.
Die toer is beperk tot 60 motors.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'