STILBAAI NUUS - Deel van Seesterretjies Kleuterskool se opvoedingsprogram is om uitstappies te onderneem.
Op 19 April is met 24 kleuters deur Stilbaai se hawe, woongebiede en dorp gery.
Die hoogtepunt was heerlike pret op die klimraam, springmat en swaaie by Matchbox. Daar het hulle ook heerlike melkskommels en springmielies geniet.
Al Badisa se kleuterskoolmaatjies was moeg gespeel toe hul na ouma lena se huis terugkeer.
Op Donderdag 19 April is met 24 kleuters deur Stilbaai se hawe, woongebiede en dorp gery.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'