RIVERSDAL NUUSFLITS - Die Green Fingers Tuinbouklub het op 14 Maart met twee bussies na Mosselbaai vertrek om ‘n paar tuine daar te besoek.
Die eerste stop was by Johan Alberts en Hennie Cronje. Hul tuin het pragtige gesonde plante, aangevul met ‘n spuitfontein, besondere potte en klipwerk.
Daarna was Wilma en Richard Joubert se tuin aan die beurt, ‘n goeie voorbeeld van lae instandhouding.
By die Diaz-museum was daar iets vir almal en die besoekers vind die voorbeelde van inheemse plante en medisinale gebruike baie interessant.
Die Green Fingers Tuinbouklub het op 14 Maart met twee bussies na Mosselbaai vertrek om ‘n paar tuine daar te besoek.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'