RIVERSDAL NUUS - Zeta Birch van die vlytige plaaslike Green Fingers-tuinbouklub het twee vars tuisgebakte bierbokskoeke aan Riversdal-polisie op Woensdag, 5 Mei oorhandig.
"Ons sien raak wat julle doen, veral in hierdie uitdagende tyd van die Covid-19-pandemie. Niemand was daarop voorbereid nie,” het Anzette Finmore van die klub gesê.
Die bierbokskoeke is ‘n gedagte wat met warmte na die lede uitgereik word vir hul onbaatsugtige diens wat hulle aan die gemeenskap lewer.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'