• Stilbaai: Hawe vanaf die wit hekke in die Oostelike rigting ingesluit die sandstrand gebied.
• Lappiesbaai vanaf die restaurant tot by die riviermond. Blouvlagstrandarea uitgesluit.
• Melkhoutfontein: Speelpark in Ericalaan
• Albertinia: 'Die Braak'
• Heidelberg: Heidelberg rugbyveld
• Slangrivier: Sportgronde