STILBAAI NUUS - Die pas afgelope jaar was ‘n goeie jaar vir Stilbaai Sakekamer, volgens voorsitter Rachel Wall.
Buiten nuwe aktiwiteite soos die aanbieding van ‘n eerste finansiële werkswinkel, was daar ook ‘n beduidende groei in ledetal.
Wall het die bestuurspan vir hul toegewyde diens bedank en sê hulle as nuwe bestuur sien met groot verwagting na die nuwe termyn uit.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Die sakekamer se logo is in die afgelope jaar herontwerp.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'