Gallery Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Konstruksiewerk in Disastraat is aan die gang waar nuwe rioolpypleidings tans geïnstalleer word om die bestaande, verouderde asbes-rioolstelsel te ondersteun om in die groeiende behoefte te voorsien.
Die werk aan die rioolpypleidings behoort einde Junie voltooi te wees.
Fotogalery: Konstruksiewerk in Disastraat
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'