RIVERSDAL NUUS - Die junior koor van die Panorama Primêre skool in Riversdal het vandag na Port Elizabeth vertrek waar hulle more in die eindronde van die ‘Sing in harmonie’-televisiekoorkompetisie gaan deelneem.
Die SMS-stemlyn open Vrydag 13 September om 17:00. Ondersteun die koor deur die kode PE7 na 47620 te stuur.
Die koor tydens ’n onlangse oefensessie in die Riversdal-burgersentrum. Foto: Deona Aucamp
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.