HESSEQUA NUUS - Hessequa-munisipale raad se speaker, Andrew Stroebel het Vrydag, 30 Oktober gesê plaasaanvalle is ‘n gruweldaad.
Stroebel het tydens 'n veiligheidsbeplanningskonferensie gesê die raad is glad nie te vinde vir plaasaanvalle nie.
Die speaker het gemeenskapslede gevra om nie langs die kantlyn te sit nie, maar om betrokke te raak by die stryd teen misdaad.
Hessequa-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, Grant Riddles en speaker van die raad, Andrew Stroebel.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'