RIVERSDAL NUUS - Die graf in Riversdal-begraafplaas van die bekende kinderliteratuur skrywer, Alba Bouwer is herstel na dit vroeër vanjaar gevandaliseer is.
Ter herdenking van haar verjaarsdag is ‘n huldigingsgeleentheid op 29 Maart gehou.
Die geleentheid is in die plaaslike biblioteek gehou.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'