Breaking News
MELKHOUTFONTEIN NUUS - ‘n Bussie wat skoolkinders vanaf Melkhoutfontein Primêre skool huis toe vervoer het, was vanmiddag, 23 Julie in ‘n ongeluk betrokke.
'n Seun in die voertuig is na bewering lig beseer, maar 'n dogter wat ook ‘n passasier was, het na bewering ernstige beserings opgedoen.
Die inligting kon nog nie met die Stilbaai-polisie bevestig word nie.
Meer volg sodra bekend.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'