HESSEQUA NUUS - ‘n Dringende waarskuwing word aan pensioentrekkers gerig om versigtig te wees vir skelms wat hulself as Sassa werkers voordoen.
Talle bejaardes wat afhanklik is van dié pensioen is al om die bos gelei.
Pensioentrekkers kan die Sassa kantore kontak by 0800 601 011, om bedrog te rapporteer.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'