Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Abduraghman Adams, beter by televisie-sepiekykers as Ian Oktober van Suidooster bekend, het op 28 en 29 Februarie ’n drama-werksessie vir jong mense op Heidelberg aangebied.
Hy sê daar is hope talent onder die dorp se aspirant-akteurs.
Adams moedig leerders aan om wyer as net toneelspel te dink en ook skryf en regie te oorweeg.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'