Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Inwoners en besoekers aan vanjaar se Riversdal Landbouskou was nie teleurgestel nie.
Daar was letterlik iets van alles: 'n skoudans, allerlei vermaak en kunstenaars, heerlike etes in die Steakhouse, 'n mallemeule, 'n groot verskeidenheid stalletjies, plaasdiere en natuurlik, die immergewilde jeugskou.
VIDEO: Riversdal Landbouskou 2022: 'n Kort nasmakie
Foto's: Wilma Adamson
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'