ALBERTINIA NUUS - Met die rugbyseisoen wat eersdaags begin, het Rangers-rugbyklub van Albertinia besluit om Saterdag, 12 Maart ‘n spanbousessie te hou.
Die geleentheid het op Gouritsmond plaasgevind en die dag se verrigtinge is met 'n drafsessie op die strand begin.
Hulle eerste wedstryd skop teen Spring Roses van Oudtshoorn op Albertinia af. Hulle nooi hul ondersteuners uit om hulle in groot getalle te kom ondersteun.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'