HEIDELBERG NUUS - Heelwat bewusmakingsaksies is die afgelope paar weke deur Heidelberg-polisie, onder leiding van die vispolbestuurder, kapt. Noxolo Rulwa en sers. Imorgene Hendricks in die streek geloods.
Dit was in samewerking met verskeie rolspelers.
Hoërskool Heidelberg en Kairos Senior Sekondêre Skool se leerders, maar ook die persele is Dinsdag 10 Mei deursoek.
Dit het onder andere ten doel om moontlike dwelmgebruik onder die leerders in die kiem te smoor.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'