MELKHOUTFONTEIN NUUS - ’n Egpaar wat voorheen in Kuilsrivier in die polisiediens was, het hulle in Melkhoutfontein gevestig met die doel om die Evangelie hier uit te dra.
Dit is vir Christel Cloete, voorheen ’n majoor, ’n droom wat verwesenlik word om met die gemeenskap te werk.
Sy wil veral vroue bemagtig omdat hulle volgens haar die anker van die gesin is.
Sy tree op 7 en 8 September tydens tentdienste by die AGS-Oos kerk op Heidelberg op.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'