Gallery Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Twee kragbootjaers van die Hessequa-streek, Raynor Bekker en Hugo Erasmus het vandag (Sondag 12 Mei) die Stilbaai Inverroche nasionale kragbootkompetisie gewen.
Die kompetisie oor twee dae het reeds gister by Lappiesbaai-strand begin en is goed deur die gemeenskap ondersteun.
Volgens hulle was die kompetisie baie straf, maar hulle plan van aksie het weereens gewerk.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'