STILBAAI NUUSFLITS - Die sesde Kasselshoop Farm Run was Saterdag 28 Julie hier aangebied.
Dit gaan egter nie vir almal daaroor om ’n beste tyd aan te teken nie. Gesinne en vriende gebruik dié byeenkoms om nie net die natuur op die plaas te waardeer nie, maar ook om gesels op te vang en boonop gesonde oefening in te kry.
Die oudste deelnemer was ’n volle 76 en die jongste vyf jaar oud.
Die volgende plaasdrafstap gaan op Saterdag 25 Augustus gehou word.
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'