HESSEQUA NUUS - Tydens ’n geweldadige aanval gaan jy heel moontlik op jouself aangewese wees – of op die plaas- of buurtwag.
Volgens AfriForum se 2019-misdaadstatistiek was daar 552 plaasaanvalle in 2019 teenoor 2018 se 433 gevalle, wat ’n toename van meer as 100 gevalle (27%) is. Daar was 57 plaasmoorde, drie meer as in 2018.
Dié nie-regeringsorganisasie sonder ’n winsoogmerk meen die gemeenskap is op hulself aangewese omdat die staat nie ‘n poging gaan aanwend om hulle te beskerm nie. Dis waar AfriForum se buurt- en plaaswagte ’n belangrike rol speel.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'