HESSEQUA NUUS - Sondag 16 Junie is Vadersdag en Suid-Kaap Forum het met vyf pa’s gesels oor hoe hulle vaderskap beskou.
Hulle is dit eens dat dit ’n voorreg is om kinders te kan grootmaak, maar dit is ook ’n groot verantwoordelikheid van die oomblik wat jy die klein bondeltjie vashou, tot jou kinders groot is en op hul eie voete staan.
’n Pa moet sy kinders reg leer en met dissipline grootmaak, maar jy moet ook vir hul toekoms beplan omdat hulle as klein kinders dit nie self kan doen nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'