Die nuwe begraafplaas wat langs Kwanokuthula geleë is, is baie netjies en versorg. Geen grafskending of rommelstrooi is opgemerk nie, maar is die klagte van die leser en foto's wel deurgegee aan die munisipale bestuurder van Hessequa Munisipaliteit, Johan Jacobs.