ALBERTINIA NUUS - Oker Primêre Skool het op Albertinia het Saterdag, 16 Oktober sy 40ste bestaansjaar gevier.
Die verrigtinge het met ontbyt vir oud-onderwysers en huidige personeel by 'n plaaslike restaurant op die dorp afgeskop.
Die dag was met die trompoppies se vertoning, kos- en lekkergoedstalletjies deur die gemeenskap, tombolaverkope, springkastele en gesigverf ingekleur.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'