HEIDELBERG NUUS - Konst. Keeno Fredericks, is onlangs as die plaaslike mediabeampte by die Heidelberg-polisiestasie aangestel.
Sp.konst. Gibson Ndiko, oorspronklik van Swellendam is as speurder aangestel is.
Fredericks is ook as die koördineerder van die sosiale en geslagsgebaseerde geweld misdaad aangestel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’