Gallery Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die Helpende Hand Bikers Club en Solidariteit Helpende Hand het Saterdag 15 Februarie hul eerste nappy run in die Suid-Kaap gehou.
Die doel was om doeke vir volwassenes vir Huis Stilbaai in te samel.
Na die 37 motorfietse se aankoms het hulle ook elke inwoner wat dapper genoeg was, vir ’n pretrit om die blok geneem.
Fotogalery: Helpende Hand bikers club hou nappy run
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessqua nuus'