RIVERSDAL NUUS - Die tiener van Riversdal wat tot die eindronde van die Miss Teen Commonwealth SA 2019-kompetisie deurgedring het, glo ’n fisiese gebrek is geen rede om enige ideaal prys te gee nie.
Hoewel Anita Peens nie met die titel huistoe gekom het nie, het sy volgens haar ondervinding van onskatbare waarde opgedoen.
Sy beplan ’n loopbaan as model en beskou die kompetisie as die eerste tree op haar pad boontoe.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'