STILBAAI NUUS - Die bestuur van Stilbaai-sakekamer het erelidmaatskap aan die munisipale bestuurder van Hessequa, Johan Jacobs toegeken.
Die geleentheid met die tema ‘Feesviering van die sukses van Stilbaai’ het Donderdagaand, 25 November plaasgevind.
Jacobs, wat in Desember aftree, staan reeds 38 jaar in diens van munisipale dienste en is sedert 2000 Hessequa se munisipale bestuurder.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'