RIVERSDAL NUUS - Molenrivier Primêr het, as deel van Loslitdag, 'n skenking aan Huis Wallace Anderson gemaak.
Leerders en opvoeders het aan hierdie projek deelgeneem. Raywin-Lee Saayman, Nolene Topp, Jomisia Heskwa en Lethaniel van Rooyen het die koevert met 'n kontantbydrae aan Danie du Toit (middel) oorhandig.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'