Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - 'n Man in sy laat 40's is Dinsdag, 30 November vir die besit van dwelms in hegtenis geneem.
Dit volg na 'n gesamentlike operasie van Swellendam-, Bonnievale-, Barrydale- en Heidelberg-polisie, onder leiding van kapt Dewald Krause van Swellendam-polisiestasie.
Die dienste van die Da Gama Cluster polisiehelikopter was ook ingespan.
Video: Kopjag op dwelhuise
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'