STILBAAI NUUS - Die sand by Lappiesbaai is besig om oor die duine te waai tot op die grasperk by die parkeerplek.
Is dit as gevolg van die veranderde duinstelsel na 2023 se storms of is dit maar net die natuur se manier van terugvat wat syne is?
Vir jare al spook die munisipaliteit en ander belangegroepe om die duine by Lappiesbaai strand te beskerm en rehabiliteer, maar is daar werklik 'n oplossing of gaan dit dieselfde pad stap as die waaisand by Witsand?
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’