Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Huis Wallace Anderson op Riversdal se vyf inwoners sorg in ’n groot mate sonder staatshulp vir hulself, maar wanneer hulle ’n geleentheid kry om fondse in te samel, maak hulle die beste daarvan.
Vir elke Loslitplakker van R10 wat jy by hulle in Proteastraat 29 op Riversdal gaan haal, kry hulle onmiddelik R4.
En jy kry die ‘lisensie’ om op Loslitdag Vrydag 6 September lekker laf aan te trek.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'