Video
SLANGRIVIER NUUS - Die Suid-Afrikaanse Verenigde Kersfeeskore Raad (SAVKR) hou vandag hul B-Raad-kompetisie op Slangrivier.
Dit is die eerste keer in Slangrivier se geskiedenis dat die SAVKR ’n kompetisie hier aanbied.
Die plaaslike kore, Loving Shepherds van hier en Young Royal Shepherds van Heidelberg, is deel van die 14 kore uit ses unies wat hul musiektalente hier ten toon stel.
Video: Clive Pretorius
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’