HEIDELBERG NUUS - Die AGS Oos-gemeenteleier in Heidelberg, past. Martin Meyer, is behoorlik keelvol vir die vandale wat soveel skade aan hul kerk aanrig.
Volgens Meyer word daar byna weekliks vensters stukkend gegooi en word die toilette beskadig.
Daar is in totaal 23 ruite beskadig waarvan 17 aan die agterkant is.
Enigiemand met inligting kan Meyer by 073 015 1213 skakel.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'