Op beide kan spinnekoppe gesien word wat besig is om 'n by as maaltyd te nuttig. In die een foto is dit 'n rooi-pienk spinnekop en in die ander 'n vaal spinnekop. Ongelukkig is die spesie of name nie bekend.
Indien jy kan help kontak ons gerus by 028 713 2468 of stuur 'n e-pos aan louisem@groupeditors.co.za.
Die rooi-pienk spinnekop besig om aan 'n by te smul.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'