Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Dit is amper twee maande sedert grendeltyd ingestel is en hoewel dit nou op vlak 4 is, maak dit nie die lewe van baie inwoners en veral diegene wat nog nie mag werk nie, makliker nie.
Almal is dit eens dat die tyd vir vlak 3 – en selfs vlak 2 – aangebreek het.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'