RIVERSDAL NUUS - Die ses leerders wat die Kalahari Vasbyt gedurende die Desembervakansie bygewoon het, het op 11 Februarie hulle erkenningsertifikate tydens die saalbyeenkoms ontvang.
Hierdie leerders het die Vasbyt met groot sukses afgelê en waardevolle lewenservaring opgedoen.
Mnr. Andries Erwee van Temba Toere het die byeenkoms bygewoon.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'