HESSEQUA NUUS - Hessequa-munisipaliteit, tesame met SEDA (Small Enterprise Development Agency) beplan 'n koöperatiewe bewusmakingsessie met opkomende boerderygroepe en/of koöperasies in die Hessqua-distrik.
Die sessie dek die volgende ontwerpe: Beginsels van ‘n koöperatiewe regeringsopleiding; voordele en nadele en uitdagings om as ‘n koöperasie te funksioneer asook die grondwet.
Belangstellende groepe moet me. Renola Abrahams kontak by 028 713 7829 of stuur 'n e-pos na renola@hessequa.gov.za teen nie later as 31 Mei 2024.
Belangstellendes moet die naam van jou maatskappy, jou dorp, kontaknommer en naam en van stuur.
Die datums en lokale van die koöperatiewe bewusmakingsessie sal bevestig word.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’