HEIDELBERG NUUS - Die telefoonlyne by die Heidelberg-polisie se dienssentrum is weens 'n tydelike probleem op die Telkom-netwerk buite werking.
Inwoners in die distrik word dus versoek om die polisie by die volgende nommer te skakel: 082 522 1225.
Dis onbekend hoe lank die polisielyn af gaan wees.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’