RIVERSDAL NUUS - ‘n Inwoner van Riversdal moes vinnig rem trap toe ‘n klip skielik deur sy voertuig se ruit vlieg.
Dit het Philippus Scholtz op Donderdagaand, 2 Julie op die N2 net buite die dorp oorgekom.
Riversdal-polisie sê inwoners moet na skemer versigtig wees indien hulle die pad moet gebruik.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'