Gallery Video
HESSEQUA NUUS - Vier spanne werkers wat vir onafhanklike kontrakteurs van Riversdal en Heidelberg werk, het onlangs sertifikate vir opleiding ontvang in die verwydering van uitheemse indringerplante.
Hulle is betrokke by die Goukou Resilient River-projek wat beoog om 1 000 ha indringerplante uit die opvanggebied en vleilandgebiede van die Goukourivier te verwyder.
Die projek word deur die Gourits-groepsbiosfeerreservaat (GCBR) bestuur.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.