HESSEQUA NUUSFLITS - Elektrisiteitverkooppunte ondervind tans probleme.
Volgens die munisipaliteit kan geen elektrisiteit tot verdere kennisgewing aangekoop word nie.
Die diensverskaffer is bewus van die probleem en gee die nodige aandag. Hul vra verskoning vir die ongerief.
Suid-Kaap Forum hou jou op hoogte.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'